Landbouweekblad5 min gelesen
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad6 min gelesen
Pluimvee: Van Stokperdjie Tot Winsgewende Boerdery
Netjies gekam. Dié Danish-haan is een van Willie Schmidt se pragtige skouhoenders. Niemand van sy huisgesin mag vra hoeveel geld hy aan sy hoenders bestee nie, sê Willie Schmidt, ’n tuinontwerper van Stellenbosch. “Uit alle raad oor teling en veiling
Landbouweekblad2 min gelesen
Kom Ons Deel Dit Met Mekaar
Is ek verkeerd as ek my verstom wanneer iemand ongeneë lyk om ’n geslaagde resep vir iemand te gee? Die woord “ongeneentheid” kan selfs skerper uitgespreek word wanneer iemand prontuit sê: “Nee, man, nou vra jy my darem te veel! Hierdie skilferkorste
Landbouweekblad3 min gelesen
Nampo Veel Meer As Net Landbou
’n Blik op die land wat ons kán wees. Is dit nie wat die jaarlikse Nampo-saamtrek op ’n dieper vlak beteken nie? Ja, eerstens bly dit die indrukwekkendste versameling landboutegnologie in die Suidelike Halfrond, maar dit is ook ’n optimistiese en ent
Landbouweekblad3 min gelesen
Sagtevrugte: Uitvoer Op Vaste Grond
Die uitvoer van sagtevrugte is ’n sterk groeiende bedryf. Volgens die Kortbegrip van Landboustatistiek was die uitvoerverdienste in 2023 bykans R13 miljard, en dit bly groei wat tonnemaatuitvoer en verdienste betref. Die huidige jaar se uitvoerseisoe
Landbouweekblad3 min gelesen
Stories Wat In Die Landbou Saak Maak
Lion du Plessis (links) en Janneman Roberts van die musiekgroep LOX is twee leierboere van Ermelo in Mpumalanga wat deur hul musiek die boodskap wil uitdra dat “die boere wat regtig boere of landbouers is, net wil boer en kos produseer. Ons wil nie a
Landbouweekblad4 min gelesen
Wat Eet Ons Vanaand?
’n Staatmaker vir weeksaande en ’n groot gunsteling onder oud en jonk. Sit dit voor met enige stysel van jou keuse en ’n lekker slaai. Frikkadelle ■ 2 dik snye witbrood■ 125 ml karringmelk■ 1 kg maer maalvleis■ 1 ui, gerasper■ 10 ml fyngekapte, vars
Landbouweekblad3 min gelesen
Kalender
5-7 JUNIE: Agbiz-kongres. Sun City-konferensiesentrum. E-pos: temba@agbiz.co.za 12-13 JUNIE: Nasionale Wolkwekersvereniging-kongres. Tel. 041 365 5030, web: nwga.co.za 25-27 JUNIE: Africa Agri Techkonferensie. CSIR-konferensiesentrum, Pretoria. Tel.
Landbouweekblad8 min gelesen
Nuwe Tegnologie Laat Geleenthede Wink Vir SA Stamboek
Vertel van jou grootwordjare en hoe jy in dieregenetika beland het? Ek is op ’n plaas buite Ventersdorp in Noordwes gebore en het daar grootgeword. My pa het ’n gemengde boerdery bedryf. Ek het op George in die Suid-Kaap gematrikuleer nadat ons daarh
Landbouweekblad2 min gelesen
Sonder Treine Kan Sitrusuitvoer Se Wiele Afval
DIE eerste trein vol sitrusvrugte van die 2024-seisoen het vroeg in Mei uit Bela-Bela in Limpopo na die Durban-hawe vertrek. Suria Singh, bestuurder van Transnet se spoorvragafdeling, sê Transnet beplan elke jaar vir die verwagte sitrusoes se spoorvr
Landbouweekblad5 min gelesen
Van Plaaswerker Tot Aandeelhouer Op Topplaas
Meer as 30 jaar later onthou Vivian Jakobs steeds die gesprek wat hy en sy oorlede pa, Abraham, op ’n Saterdagmiddag in die sitkamer van hul tweeslaapkamerhuis gehad het. Die huis se kamers was klein, heeltemal te klein vir ses mense. Die kombuis het
Landbouweekblad1 min gelesen
Grondverhandeling In Die Vrystaat Vertoon Gunstig
In byna 60% van distrikte in die Vrystaat is ’n gunstige prysneiging aangeteken. Dié ontleding van grondverkope vir transaksies vir grond van meer as 10 ha in die Vrystaat strek oor die tydperk van April 2023 tot Maart vanjaar. Die grootste stygings
Landbouweekblad3 min gelesen
Spanwerk Bring Eer Vir Oakdale Se Melkkudde
DIE Hoër Landbouskool Oakdale se melkbeeskudde was een van slegs ses kuddes in Suid-Afrika wat ’n platinum-eerbewys in SA Stamboek en Telwiedre Voere se nasionale Elite-stoetkuddekompetisie vir 2024 ontvang het. Dit is die eerste keer dat dié eer hul
Landbouweekblad6 min gelesen
Die Hoë Prys Van Covid-19 Se Goedkoop Biltong
Daar heers ’n tekort aan trofeediere. Dit is bevestig deur ’n gemsbokbul met ’n horinglengte van 46” wat op 20 April vir R950 000 op Signature Wildlife se jaarlikse veiling by die Kwandwe-private wildreservaat noord van Makhanda verkoop is en ’n drag
Landbouweekblad2 min gelesen
Aartappels: Toepassing Vir Besproeiing Kan Water, Geld Bespaar
NAVORSERS aan die Universiteit van Pretoria (UP) sê die selfoontoepassing wat beskikbare data van satellietbeelde en plaaslike weerstasies met plaaslike toestande kalibreer, kan eenvoudige aanwysers gee van presies hoeveel besproeiing op ’n spesifiek
Landbouweekblad3 min gelesen
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter
Landbouweekblad3 min gelesen
Jag Met Selfvertroue Met Gerieflike Skietstut
Om vinnig uit ’n bakkie te kan aanlê, is altyd ’n lastigheid. As die spieëltjie nie in die pad is nie, gly die geweer op die deur, en dan is mis skiet of kwes die skut se voorland. ’n Vernuftige skietstut wat die afgetrede boer Edmund Strauss, van Ma
Landbouweekblad1 min gelesen
Arthur De Villiers Se Bonsmaras Weer Gewild
Daar was min uitskieterpryse, maar goeie gemiddelde pryse is op 10 April op Arthur de Villiers van Vrede se jaarlikse AG Bonsmara-veiling behaal. Ondanks die droogte en sukkelende ekonomie was die veiling baie suksesvol en De Villiers sê hy is tevred
Landbouweekblad7 min gelesen
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad5 min gelesen
7slaggate: Finansier Jou Bates Slim
Die terugbetaaltermyn van ’n lening en die leeftyd of gebruiksduur van die bate wat gefinansier word, moet met mekaar saamloop. Daar is veral twee foute wat boere maak. Die een is om ’n medium- tot langtermynbate met ’n korttermynlening te finansier.
Landbouweekblad2 min gelesen
Nuut & nuttig
’n Hersiene en bygewerkte uitgawe van Tracker Manuel, propvol inligting oor die kuns van spoorsny van diere in Suider-Afrika, is nou beskikbaar. Dit sluit talle nuwe tekeninge van spore in, asook sowat 200 nuwe foto’s en besonderhede oor ’n bykomende
Landbouweekblad2 min gelesen
‘Grondhervorming Nie Nodig Vir SA’
MOELETSI MBEKI het op die Nampo-oesdag deelgeneem aan ’n paneelbespreking oor die verkiesing en wat die landbousektor van die politieke omgewing te wagte kan wees. Hy het die stelling oor grondhervorming gemaak ná Waldimar Pelser, direkteur van kyk-N
Landbouweekblad6 min gelesen
Wanneer Diere Plek Maak Vir Net Graan
Dit was nie maklik om in 2020 sy Dohne-Merino-skape en in 2021 sy Jersey-beeste te verkoop nie, maar as Pieter Crous van Kluitjieskraal sy langtermyndoelwitte met die boerdery wou bereik, kon dit nie anders nie. Aan die een kant sou hy hom op suksesv
Landbouweekblad2 min gelesen
Stof Tot Nadenke
SOWAT 80% van boere wat hul plase verloor, beland in dié situasie vanweë swak finansiële bestuur en besluite, en nie vanweë ’n swak landboujaar nie. Volgens Dawie Maree, hoof van inligting en bemarking by FNB, weet die Suid-Afrikaanse boer hoe om ’n
Landbouweekblad1 min gelesen
Bekende Limousin- En Vrugteboer Oorlede
ANDRÉ du Toit, ook bekend as Boois onder sy vriende, was baie betrokke by die boeregemeenskap. “Hy was onder meer ’n direksielid van die Tulbagh-wynkelder en Tulbagh-wynvereniging, bestuurslid van die Tulbaghskouvereniging en betrokke by die destydse
Landbouweekblad1 min gelesen
Só Sê ’n Melkboer
Hoe gaan dit in die plaaslike suiwelbedryf? Beter as ’n paar jaar gelede, want pryse het darem verbeter. Koste het egter ook baie gestyg, en ’n mens verhaal dit nie noodwendig deur hoër pryse nie. Vanjaar se swak reënval plaas ook druk op die produks
Landbouweekblad1 min gelesen
Algehele Uitverkoping Van Kyksim Simmentalers
Uitstekende beeste en teelmateriaal is op die algehele uitverkopingsveiling van Kyksim Simmentalers van Berrie Botha aangebied. Die veiling is op 13 April in die Outeniqua-veilingskompleks in George. Altesaam 115 diere is aangebied. Die hoogste prys
Landbouweekblad3 min gelesen
Tweede Huwelik? Loop Lig Vir Dié Slaggate
Die goeie bedoelings wat jy as testateur kan hê om jou gade te beskerm en te versorg ná jou afsterwe kan sonder behoorlike boedelbeplanning lelik skeefloop vir jou gade en ander erfgename. Die volgende gevallestudie het ten doel om ’n paar van die mo
Landbouweekblad1 min gelesen
Vermoordes Op Plase Op Nampo Gedenk
BOERE het hul koppe in ’n minuut van stilte gebuig by die muur van herinnering waar die name van geliefdes aangebring is wat slagoffers van plaasmoorde was. Die name van 43 mense wat van Maart verlede jaar tot Februarie vanjaar op plase vermoor is, i
Landbouweekblad5 min gelesen
Noordwes Onseker: Dis ’n Slagting
IN vorige jare was saadbestellings teen hierdie tyd al vasgemaak, maar boere en agente in Noordwes sê die beplanning vir die komende seisoen gaan gepaard met baie onsekerhede en dat bestellings agter is. ’n Agent wat sonneblom-, mielie- en sojaboonsa
...oder etwas Neues entdecken