Brenden Nel is ’n gerekende sportjoernalis en het al talle toekennings ontvang insluitend die SAB Sportnuusverslaggewer van die jaar. Hy werk sedert 1994 as ’n joernalis en berig h...mehr sehenBrenden Nel is ’n gerekende sportjoernalis en het al talle toekennings ontvang insluitend die SAB Sportnuusverslaggewer van die jaar. Hy werk sedert 1994 as ’n joernalis en berig hoofsaaklik oor rugby vir die afgelope 27 jaar. weniger sehen