Leon De Kock is ’n literêre vertaler, digter, skrywer en akademikus. Sy mees onlangse boek is Losing the Plot: Crime, Reality and Fiction in Postapartheid Writing. In 2000 het hy d...mehr sehenLeon De Kock is ’n literêre vertaler, digter, skrywer en akademikus. Sy mees onlangse boek is Losing the Plot: Crime, Reality and Fiction in Postapartheid Writing. In 2000 het hy die Suid-Afrikaanse Vertalersinstituut se toekenning vir uitnemende vertaalwerk ontvang vir sy Engelse weergawe van Marlene van Niekerk se roman Triomf. Sy en Karin Schimke se vertaling van Vlam in die sneeu (Flame in the Snow) – ’n bundel van André Brink en Ingrid Jonker se liefdesbriewe – is in 2016 met ’n SALA-toekenning vir literêre vertaling en in 2018 met die Sol Plaatje-prys vir vertaling bekroon. Hy woon in Kaapstad.weniger sehen