Anton Roodt het 'n MA in Kreatiewe Skryfkunde aan die Universiteit van die Vrystaat behaal. Hy praktiseer sedert 1982 as 'n professionele argitek en beplanner en het al verskeie to...mehr sehenAnton Roodt het 'n MA in Kreatiewe Skryfkunde aan die Universiteit van die Vrystaat behaal. Hy praktiseer sedert 1982 as 'n professionele argitek en beplanner en het al verskeie toekennings vir sy firma se werk ontvang. Hy is ook 'n visuele kunstenaar en 'n lid van die Free State Art Collective. Hy en sy vrou, Zarine, woon in Bloemfontein.weniger sehen