Lize Albertyn-du Toit is gebore en getoë op Bethal in Mpumalanga, en voltooi 'n honneurs in sielkunde op Stellenbosch. Sy boer saam met haar man op die plaas Vlakkerug naby Riebeek...mehr sehenLize Albertyn-du Toit is gebore en getoë op Bethal in Mpumalanga, en voltooi 'n honneurs in sielkunde op Stellenbosch. Sy boer saam met haar man op die plaas Vlakkerug naby Riebeek-Wes, en sy het twee seuns. Haar debuutroman, Die kinders van Spookwerwe, was in 2020 op die kortlys vir die Jan Rabie-Rapportprys, asook die ATKV-prys vir prosa.weniger sehen