Helen Brain het al verskeie publikasies die lig laat sien, waaronder: Who’s Afraid of Spiders, My hart klop muffins, Kry vir jou ’n vlieëkoekie en ander krakerige stories en Len en Ben en die groot...mehr sehenHelen Brain het al verskeie publikasies die lig laat sien, waaronder: Who’s Afraid of Spiders, My hart klop muffins, Kry vir jou ’n vlieëkoekie en ander krakerige stories en Len en Ben en die groot seerowerredding, e.a. Afgesien daarvan dat sy gereeld in tydskrifte en koerante artikels en resensies oor kinderboeke skryf, het sy ook ’n webwerf waarop sy aan aspirant skrywers wenke en ander inligting gee. Helen woon in Mowbray.weniger sehen
Bücher von Helen Brain, Nicky Webb, Rico Schacherl