Gabi Steenkamp, 'n geregistreerde dieetkundige, spesialiseer in die beheer van diabetes en kolonprobleme deur dieet. Danksy haar betrokkenheid by die voedselbedryf as dieetkundige ...mehr sehenGabi Steenkamp, 'n geregistreerde dieetkundige, spesialiseer in die beheer van diabetes en kolonprobleme deur dieet. Danksy haar betrokkenheid by die voedselbedryf as dieetkundige en voedseletiketkonsultant het sy 'n unieke insig in die Suid-Afrikaanse voedselsoorte en -produkte.weniger sehen