Elizbè van der Colff het in Bellville en Oudtshoorn grootgeword. Ná skool behaal sy haar B. Arbeidsterapie-graad. Hierna spesialiseer sy in kinderontwikkeling en bestuur haar eie p...mehr sehenElizbè van der Colff het in Bellville en Oudtshoorn grootgeword. Ná skool behaal sy haar B. Arbeidsterapie-graad. Hierna spesialiseer sy in kinderontwikkeling en bestuur haar eie privaatpraktyk. Sy skryf twee artikels oor kinderontwikkeling wat in Baba en Kleuter gepubliseer is. Sy woon saam met haar man, Nico en hulle drie kinders in De Tijger, naby Kaapstad.weniger sehen