Fanie Olivier is in 1949 in Pretoria gebore. Hy verwerf ’n MA-graad aan die Universiteit van Stellenbosch (1972), die graad Litt Drs in Literatuurteorie aan die Universiteit van Ut...mehr sehenFanie Olivier is in 1949 in Pretoria gebore. Hy verwerf ’n MA-graad aan die Universiteit van Stellenbosch (1972), die graad Litt Drs in Literatuurteorie aan die Universiteit van Utrecht en die graad D Litt aan die Universiteit van Potchefstroom. Hy is professor in Afrikaans aan die Adam Mickiewicz-universiteit in Poznan, Pole.weniger sehen