Anoeschka von Meck het in 1998 verras met haar debuutroman, Annerkant die longdrop. Hierdie boek, wat gegrond is op haar werklike ervarings as kinderversorger by ’n kinderhuis, bri...mehr sehenAnoeschka von Meck het in 1998 verras met haar debuutroman, Annerkant die longdrop. Hierdie boek, wat gegrond is op haar werklike ervarings as kinderversorger by ’n kinderhuis, bring ’n wêreld onder woorde wat aan min mense bekend is. Vaselinetjie is onvergeetlik.weniger sehen