Annemari Coetser se debuutroman Oop kaarte is in 2006 gepubliseer. Die boek was ’n finalis in Sanlam en Insig se Groot Romanwedstryd. Daarna het Langverlof (2008) en Aan die windka...mehr sehenAnnemari Coetser se debuutroman Oop kaarte is in 2006 gepubliseer. Die boek was ’n finalis in Sanlam en Insig se Groot Romanwedstryd. Daarna het Langverlof (2008) en Aan die windkant (2009) gevolg. Vlis met vlerke, ’n jeugroman, verskyn in 2010 en Die kamer langsaan in 2012. Annemari skryf ook graag kortverhale en kinderverse.weniger sehen