Karsten is ’n bekroonde skrywer en voormalige joernalis wat in Kanada woon. Koms van die motman is die derde in die nuwe Ella Neser-reeks. Die voriges sluit in Die dood van ’n goeie vrou en Die v...mehr sehenKarsten is ’n bekroonde skrywer en voormalige joernalis wat in Kanada woon. Koms van die motman is die derde in die nuwe Ella Neser-reeks. Die voriges sluit in Die dood van ’n goeie vrou en Die verdwyning van Billy Katz. Albei romans is benoem vir die ATKV-prys vir die beste spanningsroman, en Billy Katz ook vir die ATKV-prys vir die beste roman.weniger sehen