Wird geladen
LR
author
Linda Rode
Linda Rode is haar lewe lank ‘n liefhebber van wêreldfolklore en ook ‘n gesoute oorverteller van klassieke feëverhale. Haar bundels Goue lint, my storie begint, Goue fluit, my stor...mehr sehenLinda Rode is haar lewe lank ‘n liefhebber van wêreldfolklore en ook ‘n gesoute oorverteller van klassieke feëverhale. Haar bundels Goue lint, my storie begint, Goue fluit, my storie is uit, Stories vir die vaak en Stories suid van die son was in die tagtiger- en negentigerjare groot treffers, asook haar bundel In die Nimmer-Immer-Bos. Haar besondere manier van oorvertel is by uitstek geskik vir voorlees, maar kinders wat reeds self lees sal net soveel genot uit die stories put.weniger sehen
Linda Rode hat noch keine verfügbaren Titel.