Wird geladen
JS
author
Jan van Staden
Jan van Staden is gebore in die Pelgrimsrus-distrik. Hy studeer aan die Vaaldriehoek Universiteit van Tegnologie en Unisa. Ná ’n kort loopbaan in die mynbedryf begin hy ’n loopbaan...mehr sehenJan van Staden is gebore in die Pelgrimsrus-distrik. Hy studeer aan die Vaaldriehoek Universiteit van Tegnologie en Unisa. Ná ’n kort loopbaan in die mynbedryf begin hy ’n loopbaan by Sasol waar hy die afgelope dekade werksaam is. Sy liefde vir jag en die natuur het hom geïnspireer om te begin skryf oor al die pret wat daarmee saamgaan. Hy word ook geïnspireer om kortverhale te skryf vir Litnet waar sy talent raakgesien is.weniger sehen
Jan van Staden hat noch keine verfügbaren Titel.